EThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit

Suid-Afrika eThekwini
Kaart van Suid-Afrika wat eThekwini in KwaZulu-Natal aandui
Provinsie KwaZulu-Natal
Tipe Metropolitaanse Munisipaliteit
Munisipale kode ETH
Plaaslike munisipaliteite Geen
Hoofstad Durban
Burgemeester Mxolisi Kaunda (ANC)[1][2]
Grootste tale Zoeloe, Engels, Xhosa
Oppervlakte 2 292 km²
Bevolking 3 442 361 (2011)

Die eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit is 'n metropolitaanse munisipaliteit in KwaZulu-Natal en een van agt in Suid-Afrika. Dit sluit die stad Durban en omliggende stede in. Die meeste mense in die munisipaliteit praat Zoeloe. Die munisipaliteit se sensuskode is ETH.

  1. "It's finally official: Mxolisi Kaunda named as eThekwini mayor" (in Engels). The Times. 6 September 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Maart 2020. Besoek op 30 September 2019.
  2. "New eThekwini mayor elected" (in Engels). eNCA. 6 September 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Desember 2019. Besoek op 30 September 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search